Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opdienvoorstel
opdienvoorstel [boodskap #148271] Ma., 16 Junie 2025 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opdienvoorstel
Afbreking: op•dien•voor•stel
Samestelling: opdien + voorstel


Selfstandige naamwoord: opdienvoorstel
Meervoud: opdienvoorstelle

Betekenis:
• 'n Idee oor hoe 'n gereg voorgesit/opgedien kan word.

Gebruik:
• Die kookboek bevat talle handige opdienvoorstelle.

Vertaling:
Engels: serving suggestion
Nederlands: serveersuggestie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plakkerskamp
Volgende onderwerp: oordeelsvermoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 21:29:32 UTC 2025