Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlerksleep
vlerksleep [boodskap #148264] So., 15 Junie 2025 20:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlerksleep
Afbreking: vlerk•sleep
Samestelling: vlerk + sleep


Werkwoord: sleep vlerk, vlerksleep
Verlede tyd: het vlerkgesleep

Betekenis:
• Om na 'n meisie te vry, soos voëls tydens hofmakery hulle vlerke sleep om 'n wyfie se aandag te trek.

Gebruik:
• Piet sleep vlerk by Sannie.
• Hy het eers by Erika vlerkgesleep, maar gaan nou met Sarie uit.

Sinoniem:
• aanlê
• flankeer
• flikflooi
• flirt
• hofmaak
• kafoefel
• koketteer
• opsit
• vry

Vertaling:
Engels: to court a girl
Nederlands: flirten, koketteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rakker
Volgende onderwerp: verkneukel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 12:05:52 UTC 2025