| rakker [boodskap #148263] |
So., 15 Junie 2025 20:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rakker
Afbreking: rak•ker
Selfstandige naamwoord: rakker
Meervoud: rakkers
Verkleinwoord: rakkertjie
Meervoud van verkleining: rakkertjies
Betekenis:
• 'n Ondeunde of vrypostige persoon (veral kind).
Gebruik:
• Die rakker beland die heeltyd in die moeilikheid.
Sinoniem:
• aspatat
• deugniet
• jakker
• kalant
• karnallie
• klits
• kwajong
• niksnuts
• ondeug
• platjie
• stouterd
• vabond
Vertaling:
Engels: scoundrel, rascal, rogue, knave
Nederlands: rakker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|