| pantoffelregering [boodskap #148262] |
So., 15 Junie 2025 19:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pantoffelregering
Afbreking: pan•tof•fel•re•ge•ring
Samestelling: pantoffel + regering
Selfstandige naamwoord: pantoffelregering
Meervoud: pantoffelregerings
Betekenis:
• 'n Huis waar die vrou die baas is.
Gebruik:
• Lyk my hy staan onder die pantoffelregering.
Sinoniem:
• vroueregering
Vertaling:
Engels: petticoat government
Nederlands: pantoffelregering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|