Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kajuitraad
kajuitraad [boodskap #148261] So., 15 Junie 2025 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kajuitraad
Afbreking: ka•juit•raad
Samestelling: kajuit + raad


Selfstandige naamwoord: kajuitraad
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Byeenkoms om planne te beraam. Samesprekings oor 'n geheime of gewigtige saak.

Gebruik:
• Die rugbyspelers gaan die naweek voor hulle groot wedstryd spanbou en kajuitraad hou.

Sinoniem:
• beraadslaging
• bespreking
• deliberasie
• indaba
• koukus
• oorlegpleging

Vertaling:
Engels: cabin council, deliberation
Nederlands: beraadslaging

Nota:
• Dié samesprekings het vroeër in die kaptein of ander bevelvoerder se kajuit ter see plaasgevind.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hardepad
Volgende onderwerp: pantoffelregering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 06:51:38 UTC 2025