| boekevat [boodskap #148259] |
So., 15 Junie 2025 18:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boekevat
Afbreking: boe•ke•vat
Samestelling: boeke + vat
Werkwoord: vat boeke, boekevat
Verlede tyd: het boekegevat
Betekenis:
• Om huisgodsdiens te hou.
Gebruik:
• Ons gaan nou boekevat.
Afgelei:
• boekevattyd
Vertaling:
Engels: to take books, hold family devotions
Nederlands: huisgodsdienst houden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|