| nakomeling [boodskap #148257] |
So., 15 Junie 2025 08:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nakomeling
Afbreking: na•ko•me•ling
Samestelling: na + kom + -eling
Selfstandige naamwoord: nakomeling
Meervoud: nakomelinge
Betekenis:
• Die geslag wat volg. Bloedverwante wat na die tyd kom.
Gebruik:
• Kwaad bly nie ongestraf nie, maar die nakomelinge van regverdiges kom vry. [Spreuke 11:21]
Sinoniem:
• afstammeling
• erfgenaam
• loot
• nageslag
• nasaat
• spruit
• telg
• voortbrengsel
Afgelei:
• nakomelingskap
Vertaling:
Engels: descendant, offspring
Nederlands: nakomeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|