Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergieting
vergieting [boodskap #148256] So., 15 Junie 2025 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24165
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergieting
Afbreking: ver•gie•ting
Samestelling: vergiet + -ing


Selfstandige naamwoord: vergieting
Meervoud: vergietings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van vergiet ('n vloeistof verloor deur dit weg te laat loop).

Gebruik:
• Byna alles word volgens die wet met bloed gereinig, en sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergewing plaas nie. [Hebreërs 9:22]

Afgelei:
• bloedvergieting

Vertaling:
Engels: spillage, shedding
Nederlands: vergieten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: puinhoop
Volgende onderwerp: nakomeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 18:24:57 UTC 2025