| kweperlat [boodskap #148251] |
Sa., 14 Junie 2025 10:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24208 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kweperlat
Afbreking: kwe•per•lat
Samestelling: kweper + lat
Selfstandige naamwoord: kweperlat
Meervoud: kweperlatte
Verkleinwoord: kweperlatjie
Meervoud van verkleining: kweperlatjies
Betekenis:
• Slap stok van 'n kweperboom, veral geskik as 'n slaanlat.
Gebruik:
• Die stout knaap het ses van die beste 'n kweperlat gekry.
Spreekwoord:
• Onder die kweperlat deurloop. [Pak slae kry.]
Vertaling:
Engels: quince stick, ferule
Nederlands: kweepeerstok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|