| jeugsangbundel [boodskap #148250] |
Sa., 14 Junie 2025 10:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jeugsangbundel
Afbreking: jeug•sang•bun•del
Samestelling: jeug + sangbundel
Selfstandige naamwoord: jeugsangbundel
Meervoud: jeugsangbundels
Betekenis:
• 'n Bundel met liedjies vir jong mense.
Gebruik:
• Kom ons sing lied 23 in die jeugsangbundel.
Vertaling:
Engels: youth songbook
Nederlands: jeugdliedboek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|