| huisgodsdiens [boodskap #148249] |
Sa., 14 Junie 2025 10:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huisgodsdiens
Afbreking: huis•gods•diens
Samestelling: huis + godsdiens
Selfstandige naamwoord: huisgodsdiens
Meervoud: –
Betekenis:
• Kort diens wat die lede van 'n gesin saam in hulle eie huis hou.
Gebruik:
• Saans na ete hou ons huisgodsdiens.
Sinoniem:
• boekevat
• huisaltaar
Vertaling:
Engels: family prayers, family-devotions
Nederlands: huisgodsdiens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|