Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hardekoejawel
hardekoejawel [boodskap #148248] Sa., 14 Junie 2025 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hardekoejawel
Afbreking: har•de•koe•ja•wel
Samestelling: harde + koejawel


Selfstandige naamwoord: hardekoejawel
Meervoud: hardekoejawels

Betekenis:
• Iemand wat koppig en steeks is.

Gebruik:
• Hy is 'n regte hardekoejawel.

Sinoniem:
• dwarstrekker
• hardegat
• hardekwas
• korrelkop

Vertaling:
Engels: headstrong person, hard nut to crack
Nederlands: eigenwijs persoon


Byvoeglike naamwoord: hardekoejawel
Partitief: hardekoejawel

Betekenis:
• Wat hardkoppig en steeks is.

Gebruik:
• Hy hou hom hardekoejawel.

Vertaling:
Engels: headstrong, cheeky
Nederlands: eiesinnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groepswoeps
Volgende onderwerp: huisgodsdiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 12 00:03:29 UTC 2026