| groepswoeps [boodskap #148247] |
Sa., 14 Junie 2025 09:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24200 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
groepswoeps
Afbreking: groeps•woeps
Samestelling: groep + -s- + woeps
Selfstandige naamwoord: groepswoeps
Meervoud: groepswoepse
Verkleinwoord: groepswoepsie
Meervoud van verkleining: groepswoepsies
Betekenis:
• Seks tussen meer as twee mense op dieselfde tyd.
Gebruik:
• Die Romeine was bekend vir hulle losbandige groepswoepse.
Sinoniem:
• groepsseks
• orgie
Vertaling:
Engels: group sex
Nederlands: groepsseks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|