Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verknies
verknies [boodskap #148244] Sa., 14 Junie 2025 07:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verknies
Afbreking: ver•knies
Samestelling: ver- + knies


Werkwoord: verknies
Verlede tyd: het verknies

Betekenis:
• Om van hartseer en verdriet weg te kwyn.

Gebruik:
• Moenie jou daaroor verknies nie.

Sinoniem:
• bekommer
• pieker
• treur
• weeklaag
• ween
• wegteer

Afgelei:
• verkniesing

Vertaling:
Engels: to mope, sulk
Nederlands: verkniezen


Byvoeglike naamwoord: verknies
Attributief: verkniesde

Betekenis:
• Wat van hartseer of verdriet wegkwyn.

Gebruik:
• Die dominee probeer om die verkniesde weduwee te vertroos.

Vertaling:
Engels: moping, sulking
Nederlands: verkniezend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vorderingsverslag
Volgende onderwerp: waterfiskaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 23:19:08 UTC 2025