| ooievaarstee [boodskap #148238] |
Vr., 13 Junie 2025 17:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ooievaarstee
Afbreking: ooi•e•vaars•tee
Samestelling: ooievaar + -s- + tee
Selfstandige naamwoord: ooievaarstee
Meervoud: ooievaarstees
Betekenis:
• Geselligheid waartydens daar vir 'n verwagtende moeder geskenke en raad vir die nuwe baba gegee word.
Gebruik:
• Babadoeke is altyd 'n welkome geskenk vir 'n ooievaarstee.
Sinoniem:
• babatee
Vertaling:
Engels: baby shower
Nederlands: ooievaarsthee, babyshower
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|