| iedereen [boodskap #148236] |
Vr., 13 Junie 2025 15:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
iedereen
Afbreking: ie•der•een
Samestelling: ieder + een
Onbepaald voornaamwoord:iedereen
Betekenis:
• Elke persoon, sonder uitsondering.
Gebruik:
• Daar word van iedereen verwag om die aanbieding by te woon.
Sinoniem:
• alleman
• almal
• elk
• elkeen
• ieder
Vertaling:
Engels: everybody, everyone, anyone
Nederlands: iedereen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|