Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opslagbal
opslagbal [boodskap #148233] Do., 12 Junie 2025 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opslagbal
Afbreking: op•slag•bal
Samestelling: opslag + bal


Selfstandige naamwoord: opslagbal
Meervoud: opslagballe

Betekenis:
• 'n Bal wat iets tref en opspring.

Gebruik:
• Die bouler het 'n lelike opslagbal geboul.

Vertaling:
Engels: bouncer
Nederlands: opslagbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opkeil
Volgende onderwerp: sethou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 13:58:25 UTC 2025