Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opkeil
opkeil [boodskap #148232] Do., 12 Junie 2025 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opkeil
Afbreking: op•keil
Samestelling: op + keil


Werkwoord: keil op, opkeil
Verlede tyd: het opgekeil

Betekenis:
• Om te laat swaarkry; pyn aandoen.

Gebruik:
• My rug keil my op.
• Die twee spanne het mekaar goed opgekeil op die rugbyveld.

Vertaling:
Engels: to wedge up, chastise, hurt
Nederlands: pijn doen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klipkop
Volgende onderwerp: opslagbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 04:09:37 UTC 2026