| klipkop [boodskap #148231] |
Do., 12 Junie 2025 18:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24215 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klipkop
Afbreking: klip•kop
Samestelling: klip + kop
Selfstandige naamwoord: klipkop
Meervoud: klipkoppe
Verkleinwoord: klipkoppie
Meervoud van verkleining: klipkoppies
Betekenis:
• 'n Klipperige heuwel.
• (figuurlik) Iemand met 'n kop van klip. Persoon wat baie dom of eiewys is.
Gebruik:
• Hulle klim die klipkoppie uit.
• Hy is 'n regte klipkop.
Sinoniem:
• domkop
• domoor
• dwaas
• hardekop
• idioot
Vertaling:
Engels: stony peak; dumbass, hardhead
Nederlands: klipkopje; domkop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|