Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gietergat
gietergat [boodskap #148228] Do., 12 Junie 2025 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gietergat
Afbreking: gie•ter•gat
Samestelling: gieter + gat


Selfstandige naamwoord: gietergat
Meervoud:

Betekenis:
• Waterige ontlasting wat soms op die mees ongeleë tyd uitspuit.

Gebruik:
• Die kind het gietergat en kan ongelukkig nie vandag skool toe kom nie.

Sinoniem:
• buikloop
• diarree
• loopmaag
• maagwerking
• spuitpoep

Vertaling:
Engels: diarrhea
Nederlands: spuitpoep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaamdeel
Volgende onderwerp: kolfbeurt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 12 00:41:20 UTC 2026