| skaamhaar [boodskap #148224] |
Do., 12 Junie 2025 12:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24181 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skaamhaar
Afbreking: skaam•haar
Samestelling: skaam + haar
Selfstandige naamwoord: skaamhaar
Meervoud: skaamhare
Verkleinwoord: skaamhaartjie
Meervoud van verkleining: skaamhaartjies
Betekenis:
• 'n Haar wat om die geslagsdele groei.
Gebruik:
• Seuns en meisies kry tydens puberteit skaamhare in die skaamstreek.
Vertaling:
Engels: pubic hair
Nederlands: schaamhaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|