Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opsitkers
opsitkers [boodskap #148218] Wo., 11 Junie 2025 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opsitkers
Afbreking: op•sit•kers
Samestelling: opsit + kers


Selfstandige naamwoord: opsitkers
Meervoud: opsitkerse
Verkleinwoord: opsitkersie
Meervoud van verkleining: opsitkersies

Betekenis:
• (histories) Kers om die lengte van 'n romantiese besoek te beperk. Wanneer die kers uitgebrand is, moet die vryery stop die kêrel vertrek.

Gebruik:
• Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry. [Carike Keuzenkamp]

Vertaling:
Engels: sit-up candle
Nederlands: opzitkaars

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mangelontsteking
Volgende onderwerp: ontboesem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 05:03:44 UTC 2025