Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!!
Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14819] Sa, 16 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie is spesjaal vir die Arnos en die ander lieflinge van
anti-apartheid.
Waar is julle nou met jul selektiewe verontwaardiging??? Of gaan ek nou
geen antwoord kry, tannie, omdat dit ekke is wat hiedie draad begin???

Dis nog baie erger hierdie dan manslag op 'n baba. (Dis nie bewys dis 'n
moord nie en as sodanig is die beskuldigde nog altyd onskuldig.)

Of het die moordenaar julle goedkeuring dat meneer Marais se
samaritaanse daad op daai manier terug betaal word?

Jennifer
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14820 is 'n antwoord op boodskap #14819] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Jennifer L. Logan" writes: > Hierdie is
spesjaal vir die Arnos en die ander lieflinge van
> anti-apartheid.
> Waar is julle nou met jul selektiewe verontwaardiging??? Of gaan ek nou
> geen antwoord kry, tannie, omdat dit ekke is wat hiedie draad begin???
>
> Dis nog baie erger hierdie dan manslag op 'n baba. (Dis nie bewys dis 'n
> moord nie en as sodanig is die beskuldigde nog altyd onskuldig.)

> Jennifer

Alle doodmaak is betreurenswaardig. As
wittes swartes doodmaak en as swartes
wittes of "gekleurdes" doodmaak, dis
alles betreurenswaardig. Net so was die
moorde gedurende die apartheidsjare
betreurenswaardig.

Gloudina
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14821 is 'n antwoord op boodskap #14819] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina,

Ek stem saam. Hier kan ek nie met jou in ongerede raak nie.

Jennifer

@igs.net wrote:

> "Jennifer L. Logan" writes: > Hierdie is
> spesjaal vir die Arnos en die ander lieflinge van
>> anti-apartheid.
>> Waar is julle nou met jul selektiewe verontwaardiging??? Of gaan ek nou
>> geen antwoord kry, tannie, omdat dit ekke is wat hiedie draad begin???
>>
>> Dis nog baie erger hierdie dan manslag op 'n baba. (Dis nie bewys dis 'n
>> moord nie en as sodanig is die beskuldigde nog altyd onskuldig.)
>
>> Jennifer
>
> Alle doodmaak is betreurenswaardig. As
> wittes swartes doodmaak en as swartes
> wittes of "gekleurdes" doodmaak, dis
> alles betreurenswaardig. Net so was die
> moorde gedurende die apartheidsjare
> betreurenswaardig.
>
> Gloudina
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14859 is 'n antwoord op boodskap #14819] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf:

>> Alle doodmaak is betreurenswaardig.

Johan Potgieter:

> Ek is so bly jy maak hierdie stelling onvoorwaardelik Gloudina!! Ek
> stem met jou heelhartig saam!

Nie so haastig nie, Johan! Kyk wat skryf sy in die "Plakkers" lyn ('What
goes round, comes round.') Lyk na selektiewe moraliteit vir my - iets in die
lyn van 'doodmaak is verkeerd, maar julle mag nie protesteer nie, want julle
het dit uitgedeel'.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14860 is 'n antwoord op boodskap #14819] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net heeft geschreven in bericht
...

> Alle doodmaak is betreurenswaardig. As
> wittes swartes doodmaak en as swartes
> wittes of "gekleurdes" doodmaak, dis
> alles betreurenswaardig. Net so was die
> moorde gedurende die apartheidsjare
> betreurenswaardig.

Ag shame, hey?

En al die moorde gedurende die apartheidsjare is gepleeg deur die
"apartheidsvarke, hê?

Vriendelike groete, Leendert
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14861 is 'n antwoord op boodskap #14819] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 16 May 1998 17:32:52 GMT, wrote:

> Alle doodmaak is betreurenswaardig. As
> wittes swartes doodmaak en as swartes
> wittes of "gekleurdes" doodmaak, dis
> alles betreurenswaardig. Net so was die
> moorde gedurende die apartheidsjare
> betreurenswaardig. (van albei kante af)
>
> Gloudina

Ek is so bly jy maak hierdie stelling onvoorwaardelik Gloudina!! Ek
stem met jou heelhartig saam!
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14893 is 'n antwoord op boodskap #14819] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Henri Burger" writes: >

> Nie so haastig nie, Johan! Kyk wat skryf sy in die "Plakkers" lyn ('What
> goes round, comes round.') Lyk na selektiewe moraliteit vir my - iets in die
> lyn van 'doodmaak is verkeerd, maar julle mag nie protesteer nie, want julle
> het dit uitgedeel'.

En wat is verkeerd met daardie argument.
As iemand hier in Kanada kla dat mense
hom wil doodmaak, maar hy het vantevore
iemand anders doodgemaak, dink jy mense
sal vreeslik simpatiek teenoor sy gekla
wees?
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14934 is 'n antwoord op boodskap #14819] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Henri Burger" writes: >
>
>> Nie so haastig nie, Johan! Kyk wat skryf sy in die "Plakkers" lyn ('What
>> goes round, comes round.') Lyk na selektiewe moraliteit vir my - iets in die
>> lyn van 'doodmaak is verkeerd, maar julle mag nie protesteer nie, want julle
>> het dit uitgedeel'.
>
>
> En wat is verkeerd met daardie argument.
> As iemand hier in Kanada kla dat mense
> hom wil doodmaak, maar hy het vantevore
> iemand anders doodgemaak, dink jy mense
> sal vreeslik simpatiek teenoor sy gekla
> wees?

Dis nou interessant!

Sê my Gloudina, wat is die standpunt van die Kanadese samelewing oor die
idee dat "iemand" die geleentheid gegee moet word om hom/haarself te
verdedig teen aanklagte?

Of kan ek in Kanada maar bloot rondgaan en beweer dat iemand anders 'n moord
gepleeg het voordat ek hom, met die goedkeuring van die Kanadese samelwing
om die lewe bring?

Want dit is wat jy hier voorstaan.
Vorige onderwerp: dag
Volgende onderwerp: Re: Kan iemand my help?Dorpnaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 06:17:33 MGT 2024