Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laventel
laventel [boodskap #148204] Di., 10 Junie 2025 13:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Laventel
Laventel
laventel
Afbreking: la•ven•tel


Selfstandige naamwoord: laventel
Meervoud:

Betekenis:
• Immergroen struik met ligpers blomme en 'n sterk kanferreuk, genus lavandula.
• Reukwater wat van die plant gemaak word.

Gebruik:
Laventel is 'n aromatiese struik wat tot 2 m hoog groei.
• Sy ruik na laventel.

Afgelei:
• laventelboom
• laventelbos
• laventelfles
• laventelhaan
• laventelkleur
• laventelolie
• laventelplant
• laventelsproeier
• laventelwater

Vertaling:
Engels: lavender
Nederlands: lavendel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onhebbelik
Volgende onderwerp: onbestrybaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 23:35:17 UTC 2025