Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinderhuis
kinderhuis [boodskap #148201] Di., 10 Junie 2025 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24305
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kinderhuis
Afbreking: kin•der•huis
Samestelling: kinder + huis


Selfstandige naamwoord: kinderhuis
Meervoud: kinderhuise
Verkleinwoord: kinderhuisie
Meervoud van verkleining: kinderhuisies

Betekenis:
• 'n Huis vir kinders wat ouerloos is, of wat se ouers hulle nie kan versorg nie.

Gebruik:
• Die Abraham Kriel Kinderhuis in Nylstroom is 'n niewinsgewende organisasie wat na ongeveer 170 kinders omsien.

Sinoniem:
• weeshuis

Afgelei:
• kinderhuiskind

Vertaling:
Engels: children's home, orphanage
Nederlands: kinderhuis, kindertehuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wavrag
Volgende onderwerp: weeshuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 15 04:31:40 UTC 2026