Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontgroen
ontgroen [boodskap #148199] Di., 10 Junie 2025 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontgroen
Afbreking: ont•groen
Samestelling: ont- + groen


Werkwoord: ontgroen
Verlede tyd: het ontgroen

Betekenis:
• Om nuwe lede in te lyf en deel van 'n organisasie te maak.

Gebruik:
• Die mense wat ander ontgroen weet dikwels nie waar om die streep te trek en waar ontgroening nie meer pret is nie.

Sinoniem:
• doop
• inisieer
• inlyf
• insout
• inwy
• oriënteer

Afgelei:
• ontgroende
• ontgroening

Vertaling:
Engels: to initiate, haze
Nederlands: ontgroenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontgroening
Volgende onderwerp: wavrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 02:54:46 UTC 2026