Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontgroening
ontgroening [boodskap #148198] Di., 10 Junie 2025 09:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontgroening
Afbreking: ont•groe•ning
Samestelling: ontgroen + -ing


Selfstandige naamwoord: ontgroening
Meervoud: ontgroenings

Betekenis:
• Die handeling van ontgroen (om 'n nuweling in te lyf).

Gebruik:
Ontgroening kan maklik in boeliegedrag ontaard en behoort afgelas of slegs onder streng toesig toegelaat te word.

Sinoniem:
• inisiasie
• inlywing
• insouting
• inwyding
• oriëntering

Vertaling:
Engels: initiation, hazing
Nederlands: initiatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boomloos
Volgende onderwerp: ontgroen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 11:40:34 UTC 2025