| korbeel [boodskap #148194] |
Di., 10 Junie 2025 07:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24176 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Korbeel.
korbeel
Afbreking: kor•beel
Selfstandige naamwoord: korbeel
Meervoud: korbele
Verkleinwoord: korbeeltjie
Meervoud van verkleining: korbeeltjies
Betekenis:
• 'n Uitspringende of uitstaande steen in 'n muur waarop 'n balk of ander stene rus.
Gebruik:
• Korbele word soms gebruik om boë en koepels te bou.
Wisselvorm:
• karbeel
Sinoniem:
• kraagsteen
Afgelei:
• korbeelhuis
• korbeelhut
• korbeelwerk
Vertaling:
Engels: corbel
Nederlands: korbeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|