| kinderkrans [boodskap #148193] |
Ma., 09 Junie 2025 18:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kinderkrans
Afbreking: kin•der•krans
Samestelling: kinder + krans
Selfstandige naamwoord: kinderkrans
Meervoud: kinderkranse
Betekenis:
• Kerklike byeenkoms vir jong kinders.
Gebruik:
• Kinderkrans is waar ons speel-speel meer van die Here leer.
Sinoniem:
• junior kerkjeugaksie
Vertaling:
Engels: junior church youth action
Nederlands: jeugdactie van de juniorkerk
Nota:
• Kinderkrans is letterlik 'n krans/sirkel van kinders.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|