| broedertwis [boodskap #148191] |
Ma., 09 Junie 2025 17:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
broedertwis
Afbreking: broe•der•twis
Samestelling: broeder + twis
Selfstandige naamwoord: broedertwis
Meervoud: broedertwiste
Betekenis:
• 'n Rusie of geveg tussen bloedverwante, of figuurlik, geesgenote.
Gebruik:
• Genesis 4 in die Bybel handel oor die broedertwis tussen Kain en Abel.
Vertaling:
Engels: sibling rivalry
Nederlands: broedertwist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|