| melkkoei [boodskap #148189] |
Ma., 09 Junie 2025 16:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
melkkoei
Afbreking: melk•koei
Samestelling: melk + koei
Selfstandige naamwoord: melkkoei
Meervoud: melkkoeie
Verkleinwoord: melkkoeitjie
Meervoud van verkleining: melkkoeitjies
Betekenis:
• 'n Koei wat melk lewer.
• (figuurlik) Iemand wat spreekwoordelik vir geld gemelk word.
Gebruik:
• 'n Melkkoei wat 3 keer per dag gemelk word lewer meer melk as koei wat 2 keer per dag gemelk word.
• Sy gebruik haar ouers as 'n melkkoei om haar uitspattige leefstyl te finansier.
Hiperoniem:
• melkbees
Antoniem:
• vleiskoei
Vertaling:
Engels: milch cow, dairy-cow
Nederlands: melkkoe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|