Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lamantyn
lamantyn [boodskap #148180] Ma., 09 Junie 2025 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24165
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lamantyn met haar kalf.
'n Lamantyn met haar kalf.
lamantyn
Afbreking: la•man•tyn


Selfstandige naamwoord: lamantyn
Meervoud: lamantyne

Betekenis:
• 'n Groot watersoogdier en herbivoor in die familie Trichechidae.

Gebruik:
• Die lamantyn lewe van waterplante, soos seegras, en kom in die varswatergebiede van Suid- en Sentraal-Amerika, die Karibiese See en die Weskus van Afrika voor.

Sinoniem:
• manatee

Vertaling:
Engels: manatee, sea cow
Nederlands: lamantijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pylstertrog
Volgende onderwerp: manatee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 18:03:51 UTC 2025