| pylstertrog [boodskap #148179] |
Ma., 09 Junie 2025 09:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Pylstertrog.
pylstertrog
Afbreking: pyl•stert•rog
Samestelling: pylstert + rog
Selfstandige naamwoord: pylstertrog
Meervoud: pylstertrôe
Betekenis:
• 'n Rog (flapvis) met 'n lang pylvormige stert, 'n haai in die familie van pylsterte (Dasyatidae).
Gebruik:
• 'n Australiese wildkenner, Steve Irwin, is dood nadat 'n pylstertrog sy hart deurboor het.
Sinoniem:
• degenvis
• pylstert
• pylstertvis
• pylvis
Hiponiem:
• bloupylstert
• heuningkoekpylstert
• waaierpylstert
Vertaling:
Engels: stingray
Nederlands: pijlstaartrog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|