| benewel [boodskap #148178] |
So., 08 Junie 2025 18:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
benewel
Afbreking: be•ne•wel
Samestelling: be- + newel
Werkwoord: benewel
Verlede tyd: het benewel
Betekenis:
• Om in 'n newel te hul, meestal figuurlik, om duiselig of bedwelm te maak.
Gebruik:
• Die alkohol benewel sy verstand.
Sinoniem:
• bedwelm
• verdoof
Afgelei:
• beneweld
• beneweling
Vertaling:
Engels: to befog, cloud
Nederlands: benevelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|