| volksplanting [boodskap #148171] |
Sa., 07 Junie 2025 10:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volksplanting
Afbreking: volks•plan•ting
Samestelling: volk + -s- + plant + -ing
Selfstandige naamwoord: volksplanting
Meervoud: volksplantinge, volksplantings
Betekenis:
• Die vestiging van 'n volk buite sy eie territorium, of 'n kolonie wat so gevorm is.
Gebruik:
• 6 April 1652 word algemeen as die begin van die Europese volksplanting in Suid-Afrika beskou.
Sinoniem:
• kolonie
• nedersetting
• winsgewes
Wisselvorm:
• volkplanting
Vertaling:
Engels: settlement, colony
Nederlands: volksplanting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|