| draaiboek [boodskap #148156] |
Do., 05 Junie 2025 12:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24210 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
draaiboek
Afbreking: draai•boek
Samestelling: draai + boek
Selfstandige naamwoord: draaiboek
Meervoud: draaiboeke
Verkleinwoord: draaiboekie
Meervoud van verkleining: draaiboekies
Betekenis:
• 'n Geskrewe dokument met alles wat op die skerm of verhoog gesien en gehoor word.
Gebruik:
• Sy is besig om 'n draaiboek vir 'n rolprent te skryf.
Sinoniem:
• scenario
• manuskrip
Afgelei:
• draaiboekrak
• draaiboekskrywer
Vertaling:
Engels: script, screenplay
Nederlands: draaiboek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|