Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koggelaar
koggelaar [boodskap #148155] Do., 05 Junie 2025 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koggelaar
Afbreking: kog•ge•laar
Samestelling: koggel + -aar


Selfstandige naamwoord: koggelaar
Meervoud: koggelaars
Verkleinwoord: koggelaartjie
Meervoud van verkleining: koggelaartjies

Betekenis:
• Iemand wat koggel. Persoon wat ander terg of namaak.
• Die skaapwagter, 'n voëltjie wat ander voëls naboots.

Gebruik:
• Die koggelaar word uiteindelik self gekoggel.
• Die koggelaar is 17–18 cm lank en weeg 32 g.

Sinoniem:
• bespotter
• gekskeerder
• grapjas
• grapmaker
• nabootser
• naprater

Vertaling:
Engels: joker, teaser, mimicker; capped wheatear
Nederlands: grappenmaker; aardtapuit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: palataal
Volgende onderwerp: draaiboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 07 18:43:58 UTC 2026