Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Van Mutimoord gepraat....
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14815] Sa, 16 Mei 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: > Macbeth Act IV Scene I:

> Liver of blaspheming Jew,

> Nose of Turk and Tartar's lips,
> Finger of birth-strangled babe
> Ditch-delivered by a drab,
> Make the gruel thick and slab;
> Add thereto a tiger's chaudron,
> For th'ingredience of our caldron.

Dankie Leendert dat jy vir ons daaraan
herinner dat die muti-moorde nie net in
Afrika plaasvind nie, maar in Engeland
en ook sekerlik in die Lae Lande waar
jou voorvaders vandaan kom. En kyk wat
hulle nog bygegooi het daar in die
Britse eilande... stukke Jood, stukke
Turk, stukke Tatare... Sies Leendert,
ek raak nou effens skaam vir ons voor-
sate daar in Europa. Het hulle nie van
beter geweet nie?

Gloudina
Re: Van Mutimoord gepraat.... [boodskap #14816 is 'n antwoord op boodskap #14815] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Jennifer L. Logan" writes:
> Jy is werklik
'n walglike mens Gloudina. Ek sien nou dat jy die selfde mentaliteit
> het as die moordenaars in SA!
> Jy sal NIE OPGEE nie, ne???

> Ek is seker dat die Shakespeare society in Engeland baie beïndruk sal wees met die
> manier warmee jy Shakespeare se werke verkrag. Ek is skaam jy is 'n vrou! Sies
> tog!
>
> Jennifer

Help, Leendert. Ek dink hierdie ignoramus
weet nie dat jou aanhalings direk uit
Shakespeare kom nie. Kan jy bietjie aan
haar verduidelik where it is at? In words
of one syllable.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Oor atoombom-ontploffings
Volgende onderwerp: Uit Beeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 12:47:23 MGT 2024