| gepeupel [boodskap #148149] |
Wo., 04 Junie 2025 18:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gepeupel
Afbreking: ge•peu•pel
Selfstandige naamwoord: gepeupel
Meervoud: –
Betekenis:
• Gewone mense, die laagste sosiale klas of onderlaag van die samelewing.
Gebruik:
• Jesus is gearresteer, op valse aanklagte veroordeel en gekruisig om die gepeupel tevrede te stel.
Sinoniem:
• gespuis
• hoipolloi
• massas
• ongeletterdes
• oproeriges
• opstandelinge
• plebs
• proletariaat
• skare
• uitvaagsels
Antoniem:
• adel
• aristokrasie
• hoë stand
Vertaling:
Engels: rabble, plebs, crowd, mob
Nederlands: gepeupel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|