| onhigiënies [boodskap #148142] |
Di., 03 Junie 2025 13:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onhigiënies
Afbreking: on•hi•gi•ë•nies
Samestelling: on- + higiënies
Byvoeglike naamwoord: onhigiënies
Vergrotende trap: onhigiënieser
Oortreffende trap: onhigiëniesste
Attributief: onhigiëniese
Betekenis:
• Wat nie higiënies is nie.
Gebruik:
• Die departement van gesondheid het die onhigiëniese slaghuis gesluit.
Sinoniem:
• ongesond
• onrein
• onsanitêr
• vuil
Antoniem:
• higiënies
Vertaling:
Engels: unhygienic
Nederlands: onhygiënisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|