Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeluksvoël
ongeluksvoël [boodskap #148135] Ma., 02 Junie 2025 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24170
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeluksvoël
Afbreking: on•ge•luks•vo•ël
Samestelling: ongeluk + -s- + voël


Selfstandige naamwoord: ongeluksvoël
Meervoud: ongeluksvoëls

Betekenis:
• Persoon wat gereeld ongelukke kry.

Gebruik:
• Hy is 'n regte ongeluksvoël.

Sinoniem:
• ongelukskind

Antoniem
• geluksvoël

Vertaling:
Engels: bird of misfortune, unlucky person
Nederlands: ongeluksvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: losgemaal
Volgende onderwerp: stroomversnelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 12:22:26 UTC 2025