| gabba [boodskap #148125] |
So., 01 Junie 2025 17:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gabba
Afbreking: gab•ba
Uitspraak: /xɑbɑ/
Selfstandige naamwoord: gabba
Meervoud: gabbas
Verkleinwoord: gabbatjie
Meervoud van verkleining: gabbatjies
Betekenis:
• (informeel) 'n Vriend.
Gebruik:
• Die polisie het hom en sy gabba op heterdaad betrap.
Sinoniem:
• maat
• tjommie
• vriend
Hiponiem:
• gatgabba
Vertaling:
Engels: china, buddy, friend
Nederlands: vriend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|