| gorrelpyp [boodskap #148112] |
Sa., 31 Mei 2025 16:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gorrelpyp
Afbreking: gor•rel•pyp
Samestelling: gorrel + pyp
Selfstandige naamwoord: gorrelpyp
Meervoud: gorrelpyppe
Verkleinwoord: gorrelpypie
Meervoud van verkleining: gorrelpypies
Betekenis:
• Die lugpyp tussen die keel en die longe.
Gebruik:
• Wanneer 'n mens sluk, beweeg die kleintongetjie agtertoe om te keer dat kos in die gorrelpyp ingaan.
Sinoniem:
• lugpyp
• tragea
Vertaling:
Engels: windpipe, trachea
Nederlands: luchtpijp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|