| padkafee [boodskap #148110] |
Sa., 31 Mei 2025 10:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
padkafee
Afbreking: pad•ka•fee
Samestelling: pad + kafee
Selfstandige naamwoord: padkafee
Meervoud: padkafees
Verkleinwoord: padkafeetjie
Meervoud van verkleining: padkafeetjies
Betekenis:
• 'n Kafee langs 'n pad.
Gebruik:
• Onderweg na ons vakansiebestemming stop ons by 'n padkafee om ietsie te eet en brandstof in te gooi.
Sinoniem:
• aanrykafee
Vertaling:
Engels: roadhouse, roadside cafe
Nederlands: wegrestaurant, wegcafé
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|