| kopkussing [boodskap #148101] |
Vr., 30 Mei 2025 17:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kopkussing
Afbreking: kop•kus•sing
Samestelling: kop + kussing
Selfstandige naamwoord: kopkussing
Meervoud: kopkussings
Verkleinwoord: kopkussinkie
Meervoud van verkleining: kopkussinkies
Betekenis:
• Kussing aan die koppenent van 'n bed waarop jou kop rus as jy slaap.
Gebruik:
• Hy het daar 'n klip vir 'n kopkussing gebruik en gaan lê en slaap. [Genesis 28:11]
Vertaling:
Engels: head pillow
Nederlands: kopkussen, hoofdkussen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|