Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vliegtuigkaper
vliegtuigkaper [boodskap #148099] Vr., 30 Mei 2025 16:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vliegtuigkaper
Afbreking: vlieg•tuig•kavper
Samestelling: vliegtuig + kaper


Selfstandige naamwoord: vliegtuigkaper
Meervoud: vliegtuigkapers

Betekenis:
• Iemand wat 'n vliegtuig met geweld oorneem.

Gebruik:
• Almal het hand geklap toe 'n medepassasier die vliegtuigkaper doodskiet.

Verwant:
• vliegtuigkaping

Vertaling:
Engels: aeroplane hijacker
Nederlands: vliegtuigkaper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tranedal
Volgende onderwerp: boekstaaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 16:19:49 UTC 2025