| sielsiek [boodskap #148082] |
Do., 29 Mei 2025 15:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sielsiek
Afbreking: siel•siek
Samestelling: siel + siek
Byvoeglike naamwoord: sielsiek
Attributief: sielsiek
Betekenis:
• Wat aan 'n geestelike versteuring ly.
Gebruik:
• Die man is as sielsiek gesertifiseer en in 'n gestig opgeneem.
Sinoniem:
• besete
• gesteurd
• kranksinnig
• mal
• psigopaties
• versteurd
• waansinnig
Vertaling:
Engels: mentally ill, mentally deranged, psychopathic
Nederlands: geestelijk ziek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|