| pypsteelerf [boodskap #148077] |
Wo., 28 Mei 2025 17:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pypsteelerf
Afbreking: pyp•steel•erf
Samestelling: pypsteel + erf
Selfstandige naamwoord: pypsteelerf
Meervoud: pypsteelerwe
Verkleinwoord: pypsteelerfie
Meervoud van verkleining: pypsteelerfies
Betekenis:
• n Erf agter 'n ander erf met 'n lang, nou oprit van die straat se kant af.
Gebruik:
• 'n Pypsteelerf is gewoonlik meer privaat omdat dit nie direk langs 'n pad geleë is nie.
Vertaling:
Engels: panhandle stand
Nederlands: pypsteelerf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|