Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wetties
wetties [boodskap #148067] Wo., 28 Mei 2025 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wetties
Afbreking: wet•ties
Samestelling: wet + -ies


Byvoeglike naamwoord: wetties
Attributief: wettiese

Betekenis:
• Streng volgens reëls en regulasies; kragtens die letter van die wet.

Gebruik:
• 'n Welwillende gesindheid teenoor mense is belangriker as wettiese gehoorsaamheid.

Sinoniem:
• ontoeskietlik
• onverbiddelik
• rigied
• streng

Antoniem:
• tegemoetkomend

Afgelei:
• wettiesheid
• wettisisme

Vertaling:
Engels: strict, rigid, legalistic, to the letter of the law
Nederlands: legalistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meerderwaardig
Volgende onderwerp: wegdruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 19:53:58 UTC 2026