Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegstoot
wegstoot [boodskap #148065] Wo., 28 Mei 2025 08:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24205
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegstoot
Afbreking: weg•stoot
Samestelling: weg + stoot


Werkwoord: stoot weg, wegstoot
Verlede tyd: het weggestoot

Betekenis:
• Om deur te stoot te verwyder of verder weg te vat.

Gebruik:
• Hy eet die kos en stoot die leë bord weg.
• Maar nou het U ons weggestoot in skande. [Psalms 44:10]

Sinoniem:
• afstoot
• verdryf
• verwerp
• wegdruk
• wegskuif
• wegmaak
• wegstamp
• wegvee

Antoniem:
• nadertrek

Vertaling:
Engels: to push away
Nederlands: wegstoten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwelkomend
Volgende onderwerp: meerderwaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 17:12:06 UTC 2025